Page 9 - SPF753 Business Owners Financial Solutions Brochure
P. 9

Besigheidsfinansiering


                Vir welslae met
                besigheidsbedrywighede                   Bedryfskapitaal             Swart Ekonomiese Bemagtiging
                en die realisering van jou
                besigheidsdoelwitte, het jy ’n           Toerustingsfinansiering     Eiendomsfinansiering
                mededingende voordeel nodig,
                asook ’n spesialis-finansiële            Konsessie-finansiering      Finansiering vir
                instelling wat verbind is tot jou visie.                             Besigheidsverkryging
                                                         Kontrak/Waarborgfinansiering  Finansiering van debiteure
                Indien jy finansiering van tussen
                R500 000 en R30 miljoen nodig
                het, kan ons een van ons verwante
                finansierders aan jou voorstel, wat
                oplossings vir die volgende aan jou
                kan bied:                                                                                        8
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14