Page 8 - SPF753 Business Owners Financial Solutions Brochure
P. 8

Finansiële Oplossings vir


           Besigheidseienaars










                                                                                 Stabiele werksomgewing


           Sanlam het ’n portefeulje met oplossings om spesifiek aan die
           veelvuldige behoeftes van ’n besigheidseienaar te voldoen.
           Sodra jou behoeftes geïdentifiseer is, kan jou finansiële adviseur
           die mees geskikte oplossings aanbeveel.
                                                                                         Bates:
           Batebeskerming                                                       Beskerming  Strategiese  Beskerming
                                                                                       Hulpbronne
           Jou bates behoort goed beskerm te word om ’n veilige bestaan
           vir jou en jou afhanklikes, asook ’n stabiele werksomgewing vir
           jou te verseker. Jy kan nie bekostig om ’n strategiese hulpbron
           wat welvaart skep en sekuriteit vir jou en jou afhanklikes verskaf,
           te verloor nie.
                                                                                 Stabiele werksomgewing
       7
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13