Page 4 - SPF753 Business Owners Financial Solutions Brochure
P. 4

Besigheidseienaars en


             finansiële beplanning









             Om ’n besigheidseienaar te wees (insluitend ’n landboubesigheidseienaar, of ’n professionele persoon met
             jou eie praktyk) beteken jou finansiële beplanning behoort driedimensioneel te wees:

                                             Jyself, die besigheidseienaar
                                             (persoonlike risiko’s en beleggingsbehoeftes);
                                             Jou besigheid
                                             (besigheidkontinuïteit, finansies/finansiering, besigheidsbestuur ens.); en

                                             Jou werknemers
                                             (persoonlike en beleggingsbehoeftes, werknemersvoordele ens.).








       3
   1   2   3   4   5   6   7   8   9