Page 10 - SPF753 Business Owners Financial Solutions Brochure
P. 10

Koop-en-verkoop-versekering

         Jy en jou besigheidsvennote moet jul uiteindelike uittrede uit die besigheid
         beplan, net so goed soos jy jou toetrede tot die besigheid beplan het. As ’n
         vennoot sterf of ongeskik raak, moet die oorblywende vennote in staat wees om
         die oorledene of ongeskikte vennoot se aandeel te koop. Dit sal voorkom dat
         iemand wat die oorblywende vennote nie steun nie, ’n aandeel in die besigheid
         koop. Dit sal ook die familie van die oorledene of die medies ongeskikte
         besigheidseienaar in staat stel om sy/haar aandeel in die besigheid te verkoop.





                   Die vermoë om ’n vennoot se aandeel te koop
            Verhoed dat ’n buitestander ’n aandeel in die besigheid bekom


                                                            Oorlede




              Vennoot 1              Besigheid              Vennoot 2






       9                                                Medies ongeskik
   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15